Dit is gorgeous!! Dis tien keer mooier as die een wat ek gedoen het, ek is mal hieroor. Die net op die tweede bladsy oor die foto en die titel van die bladsy!! WOW, dis so mooi. Die klomp strikkies lyk so stunning, hoe doen ma dit? Maak ma gate in die papier en ryg dit deur of knoop ma die strikke en plak dit met glue dots?? Share jou secrets!
Does this project or one of it's images contain pornography, profanity, or other illegal or offensive material? If so, please report it and our moderators will come by and clean it up in a flash.
September 11, 2006
August 31, 2006
August 27, 2006
August 27, 2006
August 27, 2006